Stap in 2026 met ’n hart vol hoop en ’n gees gewortel in Abba se beloftes. Hierdie kalender is meer as net ’n manier om jou dae op te spoor. Dit bied elke maand n' inspirerende Bybelvers spesiaal gekies vir die hart van ’n vrou wat streef na groei en genade soos ons deur die jaar wandel!
Hierdie is digitaal beskikbaar om te koop en te print vir jou werk spasie om jou maande te beplan en sommer belangrike datums en gebeure neer te pen.
2026 Vrou soos ek - Pienk Blommotief Kalender
R15,00 Regular Price
R5,00Sale Price

