top of page
VSE Website Cover_MV.png

SAAI IN ONS BEDIENING

Dankie dat jy dit oorweeg om 'n finansiële saad in ons bediening te saai. Ons glo dat elke saad wat in geloof gesaai word, die potensiaal het om 'n oorvloedige oes te lewer, lewens aan te raak en 'n blywende impak te maak. 

"Vereer יהוה met jou besittings en met die eerste vrugte van al jou inkomste en jou skure sal vol gemaak word met oorvloed en jou parskuipe sal oop bars van nuwe wyn." (Spreuke 3:9-10)

Elke finansiële bydrae help ons om voort te bou aan Abba se Koningkryk.

Bankbesonderhede

Rekening naam: Vrou soos ek

Bank: FNB

Rekeningnommer: 62832135281

Rekening tipe: Cheque Account

Takkode: 250655

SAAI 'n finansiële saad

Hoe gereeld wil jy skenk?

One time

Monthly

Bedrag

R 10

R 50

R 100

R 200

Other

0/100

Kommentaar of nota

bottom of page