top of page
Search


Heiligmaking is ‘n proses
Daar is iets ongelooflik mooi wat gebeur wanneer ons onsself in die Woord van God begin vestig. Jou denkwyse verander. Jy word nie oornag 'n goeie Christen nie. Hoeveel keer het jy al die Dominnee of Pastoor in die kerk hoor praat oor Heiligmaking? Paulus skryf in 1 Tessalonisense 4:3 : “Want dit is die wil van God: julle heiligmaking…” 2 Korintiërs 3:18 sê: “En ons almal… word van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat di

Maryna Eksteen
Mar 123 min read


God is onkruiddoder
Ek het so rukkie terug op pad werk toe in die passasiersitplek gesit ek kyk na al die blommetjies langs die pad. Ek was ontsteld want ek en my man het baklei. Terwyl ek my worship musiek kliphard speel kyk ek aandagtig na die blommetjies. Pers, oranje, pienk en hier en daar die mooiste, fynste wit blommetjies. Al wat ek kan dink is, "Here, hoe kan onkruid so mooi wees? Onkruid is tog iets wat steel. Dit steel water. Dit steel sonlig. Dit steel ruimte. En uiteindelik steel

Maryna Eksteen
Mar 52 min read


Stap liewer weg
Die mag van lewe en dood is in die tong. – Spreuke 18:21 En tog vergeet ons dit so maklik. Iemand in my familie het my onlangs verskriklik seergemaak oor my gewig. ’n Onderwerp wat al soveel konflik veroorsaak het, want vir party mense is oorgewig glo die lelikste ding wat ’n mens kan wees. Asof dit jou hele menswees definieer. Asof dit die enigste ding is wat hulle sien. Ek het natuurlik eers my oë uitgehuil. Want ja, daar is waarheid daarin. Ek het meer as 60 kg opgetel. En

Maryna Eksteen
Feb 123 min read


God weet beter
Hierdie toneel ken ons almal. Jy hardloop net in by die winkel – net gou – en daar, tussen die rakke, breek die hel los. ’n Tweejarige met ’n longkapasiteit wat selfs ’n rugby-skare jaloers maak. Hy wil die R800-kar hê. Nie enige kar nie. Daai een. Nou. Dadelik. Met alles in jou wil jy die kar vir jou kind koop maar jy weet jy kan dit nie nou bekostig nie, hy het reeds te veel speelgoed of ouma het dit klaar vir hom gekoop en toegedraai. Maar logika beteken niks vir ’n tweeja

Maryna Eksteen
Feb 53 min read


Die Spreuke-31 Vrou in ’n moderne wêreld
Ek onthou hoe ek as jong meisie na Spreuke 31 gekyk het en gedink het: Dis die standaard. Die GOEIE Christenvrou. Die een wat nooit moeg word nie, nooit foute maak nie, en waarskynlik met ’n cappuccino in haar hand wakker word sonder enige melkvlekke op haar hemp. En toe word ek groot. Die jongmeisie het ‘n vrou geword en besef dat die Spreuke-31-vrou nie ’n checklys-vrou is nie — sy is ’n uitnodiging. Vir baie van ons voel Spreuke 31 soms soos ’n vreemde kombinasie van ’n Pi

Maryna Eksteen
Jan 13 min read


Sit by die regte tafel
Daar is iets besonders aan ’n tafel. ’n Tafel is nooit net hout/plastiek en pote nie—dit is ’n plek waar mense sit en stories deel, brood breek en vreedsaam is. Maar dit kan ook ’n plek wees waar jy óf tuis voel… óf skielik besef jy sit by die verkeerde tafel. Ons is onlangs deur my skoonouers genooi na ’n ete by hulle kerk. Nou, ons is nie deel van die gemeente nie, en soos enige normale persoon sal verstaan, is dit maklik om half huiwerig te voel. Moet ons gaan? Sal dit ong

Maryna Eksteen
Dec 18, 20253 min read


Vier klein lesse van die aardE - ’n Stukkie wysheid vir ’n gewone vrou soos ek en jy.
Soms gebruik God die eenvoudigste dinge om ons die grootste lesse te leer. Ek is besig om deur Spreuke te lees. Ek lees toe die raak in...

Maryna Eksteen
Oct 30, 20252 min read


Mamma-wees hou jou nederig
’n Brokkie waarheid vir gewone mammas met vol wasmandjies en nog voller harte. As daar één ding is wat mamma-wees vir my geleer het, is...

Maryna Eksteen
Oct 23, 20253 min read


Dink voor jy tik!
Dit voel vir my of die mens elke dag net leliker word. Dis asof ons vergeet het hoe om in liefde te lewe. Ons het so selfsugtig geraak en...

Maryna Eksteen
Oct 16, 20254 min read


Wanneer my gebede soos WhatsApp voice notes voel
Ek is moeg. Nie net “ek het laat gaan slaap gisteraand”-moeg nie, maar sielsmoeg. Dis byna die einde van die jaar en alles voel swaar. My...

Maryna Eksteen
Oct 2, 20253 min read


Sal jy jou kind gee vir ’n sondaar?
Ons hoor dit so gereeld, né? “God het Sy enigste Seun gegee sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal...

Maryna Eksteen
Jul 31, 20253 min read


Wanneer liefhê seermaak
Daar is iets heiligs aan die huwelik. Dis nie net ’n sosiale kontrak of ’n romantiese droom nie—dit is ’n verbond. ’n Verbond tussen jou,...

Maryna Eksteen
Jul 24, 20253 min read


Moenie net bid nie… Luister bietjie
Daar is ’n jong seun in ons kerk wat so rukksie terug vir ons pastoor gesê het dat hy God kans gee om te praat na hy gebid het. En weet...

Maryna Eksteen
Jul 17, 20252 min read


Jy is soos ’n koffieboon
Ek was onlangs by ’n coffee-tasting. Ek het so paar klein koppies voor my gehad en gemaak of ek weet wat “earthy”, “nutty” en “bright...

Maryna Eksteen
Jul 10, 20253 min read


Sak en As – soms moet jy God in sak en as ontmoet
Ek is moeg. Nie net “ek-het-deurnag-gewerk” moeg nie, maar daardie moeg-in-my-siel moeg. Daardie moeg waar jy in die oggend wakker word...

Maryna Eksteen
Jul 3, 20252 min read


As daar net ’n handleiding was…
Het jy al ooit net gesit — dalk met jou kop in jou hande en jou hart in jou skoene — en gedink: “As daar net ’n handleiding was vir...

Maryna Eksteen
May 29, 20252 min read


Dis nie maklik nie, maar dis heilig
Dis moeilik om ’n vrou te wees. Maar dis nog moeiliker om ’n Christen vrou te wees in ’n wêreld wat vir jou wil sê jy’s óf te veel óf te...

Maryna Eksteen
May 22, 20252 min read


Ek is die hoof uitvoerende beampte van my eie seer
Ek is nie altyd nie die slagoffer nie, al dink ek dat ek is. Ek is die oortreder. Nie doelbewus nie… maar beslis dodelik. Nie uit haat...

Maryna Eksteen
May 15, 20252 min read


Party dae is my vrugte bietjie vrot
Daar’s ’n vers in Galasiërs 5 wat ek al so baie gelees en gehoor het dat ek dit eintlik bietjie 'vergeet'. As mens ń ding mos 100 keer...

Maryna Eksteen
May 8, 20252 min read


Jesus kan wonders doen met die pap op die vloer
Ek weet nie van jou nie, maar ek voel soms soos daardie ma wat alles probeer balanseer… en alles gelyktydig laat val. Dis werk. Dis ń...

Maryna Eksteen
May 1, 20252 min read

TEKEN in VIR ONS NUUSBRIEF
bottom of page
