Ons gaan vir die volgende 30 dae van September 2025 elke dag op ons Facebook en Instagram ‘n gebed vir die dag deel met die tema: Keer terug na jou Eerste Liefde.
As bruid van YHVH is dit belangrik om terug te keer na ons eerste liefde. Hierdie notaboek is spesifiek om elke dag te gebruik, terwyl jy intree in gebed, notas maak, dieper delg jou wandel saam met Hom, teksverse uit die Woord soek en bestudeer, asook om jou gedagtes neer te pen.
Laai jou notaboek af; sodat ons kan terug keer na ons Eerste Liefde. Hy kom terug vir 'n rein en vlekkelose bruid. Mag ons in gereedheid kom!
30 Dae Gebedsreeks - Keer Terug na jou Eerste Liefde - Notaboek
R39,00Price

