top of page

 

Die sakkie wat jy nooit geweet het jy nodig het nie, en nie daarsonder sal kan gaan nie. Hierdie item kom handig te pas wanneer jy net die noodsaaklikhede moet gryp of dien selfs as 'n organiseerder in jou handsak. Geniet maklike elegansie met die Anna leer sakkie.

 

Kleur: Tan (Bruin)

Materiaal: Leer

Mates: ±11×19cm

 

***Neem asseblief kennis dat leer, aangesien dit 'n natuurlike produk is, kleurvariasies kan vertoon, wat 'n tikkie uniekheid aan elke item toevoeg. Verwelkom die individualiteit van jou Anna leer sakkie, met die wete dat die werklike kleur effens kan verskil van die fotos op jou skerm, wat dit werklik uniek maak, wetende dit is jou eie.

 

Laat asseblief ongeveer 2 weke toe voor ons hierdie item aan jou stuur.

Anna Leer Sakkie

R199,00Price
Quantity
    bottom of page