Die Baba-4-in-1 is 'n skaapvelproduk van ongerepte kwaliteit wat spesifiek ontwerp is om oor te skakel soos babas groei - om te verseker dat hulle nie net gemak geniet nie, maar ook al die voordele wat hierdie produk bied, vir so lank as moontlik.
Die Baba-4-in-1 is verstelbaar en kan met die meeste handelsmerke en reisstelsels gebruik word, soos:
- Baba karstoeltjies
- Kleuter karstoeltjies
- Booster karstoeltjies
- Pram
- Dra bedjies
Voordele:
- Verbeter bloedsirkulasie
- Help met temperatuurregulering
- Meer gemaklik
- Maklik om te reis met baba
- Masjienwasbaar
Laat asseblief ongeveer 2 weke toe voor ons hierdie item aan jou stuur.
Baba 4-in-1
PriceFrom R1 300,00

