'n Gebedsreeks en notaboek vir die huwelik. 'n 30 Dae gebedsreeks wat jy enige tyd van die jaar kan doen - selfs meer as een keer. Of jy jonk getroud is, jare getroud is, onseker is oor waar jy met jou huweliksmaat staan, en selfs al is jy nog in afwagting vir jou huweliksmaat, hierdie is jou geleentheid om saam in te tree in gebed.
Laat toe dat Heilige Gees tot jou hart spreek en jou huwelik aanraak.
Pak hierdie gebedsreeks aan met 'n leersame gees. Wees bereid om te bekeer, te vergewe, vry te spreek, en ook dinge neer te lê.
Die gebedsreeksboek is A4 digitaal aflaaibaar en bevat:
- 30 Dae gebede vir ‘n huwelik
- 30 Dae Bybelverse om dieper te delf vir die huwelik
- 30 Dae nota’s blaaie
- Verskeie kunswerke, aktiwiteite en meer
BID VIR JOU HUWELIK - 30 DAE GEBEDSREEKS, NOTABOEK EN AKTIWITEITE
R39,00 Regular Price
R29,00Sale Price

