top of page

 

In Hebreeuse skrif is Chai - wat "lewe" beteken - 'n herinnering vir ons almal om die lewe voluit te leef en om sterk te staan op dae wanneer ons dit moeiliker vind.

Sterling silwer stud oorbelle.

 

*** Let asseblief daarop dat ons slegs 'n beperkte hoeveelheid items in voorraad aanhou. Om spesiale juweliersware soos hierdie met die hand te maak neem tyd, maar ons sal deur die proses met jou in kontak bly.

Laat asseblief ongeveer 2 weke toe voor ons hierdie item aan jou stuur.

Chai Stud Oorbelle

R550,00Price
Quantity
    bottom of page