Kinders is 'n geskenk - 'n wonderlike seën van Abba!
Ons doen op 'n daaglikse basis baie vir ons kinders. Ons spandeer kosbare ure om hulle te help met huiswerk, sport aktiwiteite, hulle stokperdtjies, en selfs om hulle rond te ry na verskeie buitemuurse- of skool aktiwiteite. Ons lewe is besig. Ons dag is propvol. Maar die belangrikste is om onsself die vraag te vra: Bid ons vir ons kinders?
Hierdie gebedsreeks en digitale boek is vir ouers/voogde as inspirasie en motivering om in gebed te staan vir hul kinders.
Die boek is A4 digitaal aflaaibaar en bevat die volgende inhoud:
- 30 Dae gebede vir ons kinders
- 30 Dae Bybelverse om geloof te koppel aan elke gebed
- 30 Dae notas
- 'n Bypassende boekmerk en kunswerk
Ek wil jou inspireer om vir jou kinders te bid, diep gebede wat satan vervloek!
GEBEDE VIR MY KIND - 30 DAE GEBEDSREEKS, SELFSTUDIE EN NOTABOEK
R39,00 Regular Price
R29,00Sale Price

