"U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed!" Psalm 65:12
Hierdie oorbelle is noukeurig vervaardig van sterling silwer en versier met pienk kubieke steentjies om dit 'n elegante afronding te gee.
*** Let asseblief daarop dat ons slegs 'n beperkte hoeveelheid items in voorraad aanhou. Om spesiale juweliersware soos hierdie met die hand te maak neem tyd, maar ons sal deur die proses met jou in kontak bly.
Laat asseblief ongeveer 2 weke toe voor ons hierdie item aan jou stuur.
Kroon van Goeie Gawes Oorbelle
R1 550,00Price

