31 Dae gebedsreeks: My rol as vrou
Hierdie gebedsreeks notaboek is spesiaal ontwerp vir die “My rol as vrou” gebedsreeks
31 Dae van self refleksie, spasie om jou eie notas te maak, en ook die teksvers vir die dag. Dit sluit ook ñ boekmerk in wat jy kan uitknip om in jou Bybel of dagboek te gebruik, asook ñ opsommingsgebed.
Mag ons, ons rol as vrou inneem en besef dat Abba Vader ons uniek en spesiaal geskape het.
My rol as vrou 31 Dae Gebedsreis-Notaboek
R 29,00Price

