Jy word uitgenooi na 'n spesiale daggeleentheid met die tema:
Olie vir jou lamp - ons Bruidegom kom! waar ons seker maak ons is in gereedheid vir die koms van ons Messias, Yeshua.
Sluit by ons aan terwyl ons tyd in Sy teenwoordigheid deurbring, Woord deel en praat oor die belangrikheid van voorbereiding in liggaam, siel en gees vir die tye wat voorlê.
Jy kan ook uitsien na 'n profetiese werkswinkel waar ons saam 'n profetiese aksie gaan doen deur 'n antieke olielamp te maak.
Tydens hierdie daggeleentheid beoog ons om vroue toe te rus om te verstaan wat dit beteken om olie vir jou lamp te hê sodat ons wakker bly vir die koms van ons Bruidegom.
Olie vir jou lamp - ons Bruidegom kom!
R850,00 Regular Price
R0,00Sale Price

