Die Bybel begin met die eerste woord: בְּרֵאשִׁית (B’resheet), wat “in die begin” beteken. Hierdie woord is nie net ’n tydsbepaling nie; elke letter dra diep simboliese betekenis en vertel die verhaal van God se reddingsplan vir sy volk.
Hierdie gids verbind die letters van Bereshit met die feeste van Levitikus 23 en die opening van Johannes se evangelie.
Hierdie selfstudie gids bestaan uit 6 hoofstukke om die rol van Yeshua in die plan van redding te verstaan:
- Die ontleding van B’resheet
- Die verbintenis met Levitikus 23
- Johannes 1 - Die begin
- Visuele Studieblad
- Die sleutel boodskap
- Die praktiese toepassing
Selfstudie gids: B’resheet - Die Begin van God se Reddingsplan
R29,00Price

