Miljoene mense regoor die wêreld vier jaarliks Kersfees – ’n tyd van liggies, geskenke en familiebyeenkomste.
Tog ontstaan die vraag: Is hierdie fees werklik gegrond op die Woord van God, of is dit ’n vermomde vorm van heidense aanbidding wat oor die eeue heen ge-"verchristelik" is?
Hierdie studie help om, vanuit ’n Messiaanse perspektief, onderskeid te tref tussen die ware Lig, Yeshua die Messias, en die valse lig wat die wêreld aanbied.
In hierdie selfstudie gids gaan jy deur 6 hoofstukke werk met verskeie Bybelse skrif studie om terug te keer na die Feeste van YHWH en die waarheid van Sy woord.
Die 6 hoofstukke bestaan uit:
1. Die ware lig van YHWH
2. Die val van die valse lig
3. Oorsprong van kersfees
4. Die terugkerende Messias
5. God se eie feeste
6. Die oproep tot terugkeer
top of page
R15,00Price
bottom of page

