Vergulde vlekvrye staal
Waterdig
hipo-allergenies
40cm + 5cm verlengstuk
Die klein sirkelskyfhangertjie toon eenvoud en gesofistikeerdheid. Die minimalistiese ontwerp maak dit 'n veelsydige bykomstigheid, wat enige uitrusting moeiteloos aanvul van gemaklik tot formeel.
Laat asseblief ongeveer 10 werksdae toe voor ons hierdie item aan jou stuur.
Sirkelskyf Halssnoer
R350,00Price

