top of page

Jy sal verbaas wees om te vind dat skaapvel nie net vir dekor met sy moderne voorkoms gebruik word nie, maar dit het ook verskeie voordele soos:

- Liggaamstemperatuur regulering

- Verbeter bloedsirkulasie en immuunstelsel

- Voorkom druksere

- Verminder inflammasie

- Kalmeer die senuweestelsel en vermindering van angs

- Pynverligting

- Verbeter slaap

- Strel die vel en kan help met ekseem

- Help met maagtyd vir babas

 

As gevolg van die gebruikersvriendelike trekkoordsak is dit gemakliker om met jou skaapvel te reis sodat jy nie enige van hierdie voordele mis nie.

 

Mates: +/- 105cm x 55cm

 

Laat asseblief ongeveer 2 weke toe voor ons hierdie item aan jou stuur.

Skaapvel

PriceFrom R1 250,00
Quantity
    bottom of page