“Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet 'n merk op jou voorkop wees. Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte." Deuteronomium 6:6-9
In Deuteronomium 6:1-25 lees ons oor die wette, gebooie, en instruksies (Torah) wat God aan ons gee. Hierdie oorbelle verteenwoordig die Torah en herinner ons daagliks aan die opdragte wat aan ons gegee is. Gemaak van sterling silwer.
*** Let asseblief daarop dat ons slegs 'n beperkte hoeveelheid items in voorraad aanhou. Om spesiale juweliersware soos hierdie met die hand te maak neem tyd, maar ons sal deur die proses met jou in kontak bly.
Laat asseblief ongeveer 2 weke toe voor ons hierdie item aan jou stuur.
top of page
R950,00Price
bottom of page

