'n 30 Dae gebedsreeks en selfstudie wat jy enige tyd van die jaar kan aanpak. Tydens hierdie gebedsreeks kan jy die Bybelse voorbeeld van wyse vroue vier en leer hoe om Goddelike en wyse keuses in die lewe te maak.
Die gebedsreeksboek is A4 digitaal aflaaibaar en bevat:
- 30 Dae gebede vir vroue van wysheid
- 30 Dae Bybelverse om die voorbeeld van wysheid deur die Bybel te volg
- 30 Dae selfstudie vrae
- 30 Dae nota's blaaie
- Verskeie kunswerke van wyse vroue in die Bybel
VROUE VAN WYSHEID - 30 DAE GEBEDSREEKS, SELFSTUDIE EN NOTABOEK
R39,00 Regular Price
R29,00Sale Price

