top of page

Vir die maand van November 2025 kan jy die Vroue van wysheid gebedsreeks elke oggend om 9:00vm op ons Facebook en Instagram volg.

 

Hierdie is ‘n bypassende digtale aflaaibare selfstudie en notaboek wat jy kan gebruik om die tyd saam Abba uit te koop en deur die selfstudie te werk, notas te maak en biddend jou hart oop maak om wysheid te bekom soos ons die Bybelse voorbeeld van wyse vroue vier.

Vroue van wysheid – Gebedsreeks – Self studie en notaboek

R39,00Price
    bottom of page