top of page
Search


Lief Wees Vir Jouself is ’n Goddelike Opdrag
Ons hoor so baie dat ons ander mense moet liefhê – familie, vriende, jou vyande en selfs vreemdelinge. Maar hoe gereeld word ons herinner...

Maryna Eksteen
Sep 30, 20243 min read


Liefde in Goeie en Slegte Tye
In 'n wêreld vol veranderinge en uitdagings is daar een konstante wat ons almal dryf – liefde. Maar wat beteken dit regtig om lief te...

Maryna Eksteen
Sep 30, 20243 min read


Vertrou op God in die moeilikste tye
Wanneer finansies knyp en jy voel die druk van rekeninge, skuld, en die onsekerheid oor die toekoms, kan dit maklik wees om moedeloos te...

Maryna Eksteen
Sep 26, 20243 min read


God se Plan vir Jou Lewe as 'n Enkellopende Vrou: Vertrou Op Hom vir Jou Boaz
God se Plan vir Jou Lewe as 'n Enkellopende Vrou: Vertrou Op Hom vir Jou Boas As jy ‘n jong enkellopende vrou is wat wag op die regte...

Maryna Eksteen
Sep 19, 20243 min read


Soms lyk die prentjie bietjie anders
As jy al ooit gesit en droom het oor jou toekoms, dan weet jy hoe opwindend dit kan wees om alles tot in die fynste besonderhede uit te...

Maryna Eksteen
Sep 12, 20243 min read


Wag op God se tydsberekening
Terwyl ons op die reis van ongetroud wees is, is dit maklik om vasgevang te word in die begeerte na liefde en geselskap. Maar as...

Maryna Eksteen
Aug 29, 20242 min read


Wanneer verlies aan jou deur klop
Die lewe is soms soos ń rollercoaster, vol op- en afdraandes, en soms tref verlies ons soos 'n koue wind wat ons voete onder ons...

Maryna Eksteen
Aug 27, 20243 min read


Die belangrikheid van familie en gemeenskap
As Christene weet ons dat familie en gemeenskap noodsaaklik is vir ons wandel met God. Trouens, die Bybel sê dat God die eensames in...

Maryna Eksteen
Aug 22, 20242 min read


Die krag van geloof en bekering: Rut se inspirerende verhaal
Ek wil met julle 'n ongelooflike verhaal van geloof en bekering deel wat vir my 'n bron van inspirasie was - die verhaal van Rut. Hierdie...

Maryna Eksteen
Aug 19, 20242 min read


Die krag van nederigheid en harde werk
Hallo daar, pragtige vroue! Vandag wil ek 'n inspirerende storie uit die Bybel met julle deel wat vir my 'n 'game changer' was - die...

Maryna Eksteen
Aug 19, 20242 min read


Die saadjie van liefde in ń moeilike wêreld
In 'n wêreld waar almal op een of ander manier ly, kan vriendelikheid 'n baken van hoop en lig wees. Rut se storie in die Bybel is 'n...

Maryna Eksteen
Aug 19, 20242 min read


Die krag van ń Belofte
Die Oxford woordeboek beskryf ń belofte as 'n verklaring of versekering dat 'n mens iets sal doen of dat 'n bepaalde ding sal gebeur....

Maryna Eksteen
Aug 8, 20242 min read


Vrou-wees is 'n Voltydse Werk
Vrou-wees is nie maklik nie. Dit kom met so baie uitdagings. Veral in ń tyd waar die man in meeste huishoudings nie meer die enigste...

Maryna Eksteen
Aug 8, 20242 min read


Nader tot God en Hy sal tot jou nader
Een van die mees vervelende rolle wat ‘n vrou kan aanneem is om ‘n ma te wees. Dit is een van die mooiste geskenke wat God vir ‘n vrou...

Maryna Eksteen
Jul 15, 20241 min read


God wil jou hart hoor
Dit is nooit maklik om jou hart oop te maak en jou diepste seer met iemand te deel nie. Buiten dat dit seer is, kan mens dalk verleë of...

Maryna Eksteen
Jul 15, 20242 min read


Die vrou by die put
Die lewe is een groot rot resies. Tussen werk, kinders, jou huwelik en jouself kan dit soms voel of die lewe jou bietjie oorweldig. Dit...

Maryna Eksteen
Jun 13, 20242 min read

TEKEN in VIR ONS NUUSBRIEF
bottom of page
