top of page
Search


Om gehoorsaam te wees is nie maklik nie
Gehoorsaamheid aan God is nie altyd maklik nie. Soms vra Hy ons om paaie te loop wat ons nie verstaan nie, om stappe te neem wat ons bang...

Maryna Eksteen
Mar 27, 20252 min read


Vergifnis as ‘n geestelike sprong
Vergifnis is een van daardie dinge wat maklik klink totdat jy dit self moet doen. Ons weet almal dat die Bybel sê ons moet vergewe—Jesus...

Maryna Eksteen
Mar 20, 20252 min read


Geloof in die klein dinge
Ek het altyd gedink geestelike groei gebeur in groot oomblikke—daardie kragtige ervaringe waar jy voel asof jy net een tree van die hemel...

Maryna Eksteen
Mar 13, 20252 min read


Wanneer dit voel of God stil is
Daar is ‘n stilte wat jou geloof toets op maniere wat jy nooit kon dink nie. Dit is daardie stilte wanneer jy bid, wag, hoop—en niks...

Maryna Eksteen
Mar 6, 20252 min read


Louwarm? Nee dankie, ek kies warm!
Ek sit nou al vir ‘n geruime tyd met ‘n honger in my hart om net weer my verhouding met die Here op dreef te kry. Ek sê vir myself dat ek...

Maryna Eksteen
Jan 23, 20254 min read


Die saadjie van geloof
Geloof begin altyd klein. Dikwels is dit maar net ’n flou fluistering in ons hart, ’n vae wete dat daar Iemand is wat groter is as ons...

Maryna Eksteen
Jan 23, 20253 min read


Die krag van stilword by God
In die gejaag van die lewe, waar ons kalender vol is en ons gedagtes nooit ophou draai nie, is daar een uitnodiging wat ons dikwels...

Maryna Eksteen
Jan 16, 20253 min read


Pak die nuwe jaar aan met opregte dankbaarheid
2025 is hier. Dit is ’n leë bladsy wat wag om gevul te word met stories, uitdagings en seëninge. Daar is iets besonders aan die begin van...

Maryna Eksteen
Jan 9, 20252 min read


Nuwejaarsvoornemens: Die groot "ek gaan dit hierdie jaar maak!" mite
Hier kom dit weer, 1 Januarie. Die dag waar die gyms propvol is, die bladsye van jou nuwe dagboek nog onbesoedeld is, en jy besluit jy...

Maryna Eksteen
Jan 2, 20253 min read


Vrou-wees in die vakansie – ‘n oorlewingsgids
Dis weer daardie tyd van die jaar – die skool het gesluit en die kinders en hul maatjies hardloop die huis vol. Winkelsentrums is ‘n...

Maryna Eksteen
Dec 26, 20243 min read


Tyd saam familie: ’n kans om liefde, herinneringe en hoop te deel
Die geur van kaneel en varsgebakte koekies hang in die lug. Kinders giggel terwyl hulle saam gesels of speel, en daar is gesellige...

Maryna Eksteen
Dec 19, 20242 min read


Rus is ’n godgegewe geskenk vir ons siel
Die einde van die jaar is hier, en ons harte hunker na rus en vrede. Werkdag-uitputting, eindelose verpligtinge en die chaos van...

Maryna Eksteen
Dec 12, 20242 min read


Vroue is God se meesterstuk
Van die begin van die skepping af het God vroue met spesiale sorg gemaak. Ons is nie net toevallig deel van die mensdom verhaal nie – ons...

Maryna Eksteen
Dec 4, 20242 min read


Die harde waarheid van mamma wees!
Om ‘n nuwe mamma te wees, is een van die mooiste, maar ook een van die moeilikste ervarings wat ek al beleef het. Die eerste keer wat jy...

Maryna Eksteen
Nov 28, 20244 min read


Vertroue...
Vertroue is iets wat ons almal ken – dit is daardie diep oortuiging dat jy op iemand kan reken, selfs al weet jy nie wat voorlê nie. Maar...

Maryna Eksteen
Nov 21, 20244 min read


Wanneer alles donker lyk: Vertrou op God in tye van wanhoop en depressie
Daar kom tye in ons lewens wanneer alles net oorweldigend voel – tye wanneer die donkerte van depressie ons oorval, en wanhoop ons gryp...

Maryna Eksteen
Nov 14, 20243 min read


God sorg op vreemde maniere
Een oggend stap ‘n vriendin van my by die werk in, haar gesig stralend van opgewondenheid oor ‘n storie wat sy móét deel. Haar kinderlike...

Maryna Eksteen
Nov 7, 20242 min read


Wees ‘n lig in donker tye
Ons is so baie keer besig met ons eie lewens dat ons partykeer vergeet om stil te staan en aan ander te dink. Ons weet nie altyd wat die...

Maryna Eksteen
Oct 31, 20242 min read


Wees Lief Vir Mekaar
Die lewe kan soms bietjie “te veel raak” – die spanning, die haat en die verdeeldheid onder mense. Maar as ons een ding kan leer uit die...

Maryna Eksteen
Oct 17, 20243 min read


Liefde en Vergifnis
Liefde is ’n werkwoord, een wat ons amper elke dag hoor. Maar die ware betekenis daarvan gaan baie dieper as net om goeie gevoelens vir...

Maryna Eksteen
Oct 10, 20243 min read

TEKEN in VIR ONS NUUSBRIEF
bottom of page
